Ossaart

Ga naar de inhoud
Volksdansen > Liederen
Suikerbossie

Suikerbossie ek wil jou hê
Suikerbossie ek wil jou hê
Suikerbossie ek wil jou hê
Wat sal jou mama daarvan sê

Dan loop ons so onder deur die maan
Dan loop ons so onder deur die maan
Dan loop ons so onder deur die maan
Ek en my suikerbossie saam.



Copyright © 2015.Speelschaar Ossaart - Designed by Webmaster. Van Giel Peter
Terug naar de inhoud